ONS GAAN TROU!

23 September 2017

Ons nooi u graag uit na die huweliksbevestiging van Ezéth Basson,
dogter van Sonnie en Isa, en Paul Roux, seun van Gerhard en Ronél,
in die pragtige Klein Swartberg Distrik, Laingsburg

Die Seremonie begin 15:00 te Rietvlei. Opgewonde om julle daar te sien!

See my work

Waar Gebeur Dit?

Die joligheid vind plaas op ons geboorteplase in die Swartberg omgewing naby Laingsburg.

Die seremonie sal op die plaas Rietvlei geskied en die onthaal sal dan volg op Rouxpos. Die twee plase is darem net 20km van mekaar af so daar sal hopelik nie te veel rondgery word nie.

Vir die wat nie weet waar dit is nie, klik hier vir 'n kaartjie wat ons gemaak het om jou te verduidelik.

Andersins, klik sommer maar net op die Rietvlei skakel om die Google Maps aanwysings te kry vir die seremonie, en Rouxpos vir die onthaal.


Ek hoop julle kry dit maklik, anders gaan jou kos koud word.

Kontak Ons

Kontak Asseblief vir Huibrid Steyn, Hoof Strooimeisie, indien jy enige vrae sou hê oor die reëlings op die dag. Kyk ook na die Ander Vrae bladsy vir die gewone onduidelikhede en Verblyf bladsy vir akkommodasie inligting.

Huibrid Steyn
huibrid@gmail.com
072 222 7510

Waar kan mens slaap?

Om die verblyf so bietjie makliker te maak vir almal, het ons meeste van die
beskikbare akkommodasie in die omgewing reeds tentatief bespreek vir die naweek.

Kontak daarom asseblief vir Isa Basson, moeder van die bruid, om jou in aanraking te bring met relevante persone.

Isa Basson

083 230 3199

isabels@mweb.co.za

Anders, gaan soek maar by hierdie plekke as jy liewer op die dorp wil slaap: